Die saak teen Nokuzola Kolwapi, onderburgemeester van die Bitou-munisipaliteit, wat glo ’n vuurwapen in die openbaar afgevuur het, is Woensdag in Plettenbergbaai tot Oktober uitgestel.
Nelson Mandelabaai se burgemeester maak gereed om Donderdag haar munisipale rede te lewer, maar die DA in die metro meen dit ...
Ná ‘afskuwelike’ tonele in Februarie 2024 van beeste op die ‘Al Kuwait’ in die Kaapse hawe het die staat ná meer as twee jaar besluit niemand gaan vervolg word nie.
Die eerste skote het geklap in vanjaar se jare lange tradisionele sosiale rugbywedstryd tussen regslui in Bloemfontein, met “hofstukke” wat vandeesweek op die balie (advokate) beteken is om so gou as ...
Deon Davids, assistentafrigter, het die All Blacks gewaarsku dat die Springbokke nog ruimte vir verbetering het.
Ben Shelton het vroeg Woensdagoggend (SA tyd) vir ’n reuse-opskudding gesorg deur die verdedigende Amerikaanse Ope-kampioen, ...
Die bonus-fiasko wat tans Bafana Bafana se deelname aan die kwalifiseringsreeks vir volgende jaar se Afrikabeker-toernooi bedreig, kan straks nog ’n belangrike rol speel in die toekomstige leierskap v ...
Die EFF het ’n dringende aansoek by die hooggeregshof in Kaapstad ingedien om die besluit van die art. 89-aanklagkomitee om adv. Thandazani Madonsela se benoeming as getuienisaanvoerder te heroorweeg, ...
Baie kykers onthou hom steeds vir sy rol in ‘Hoofmeisie’, maar Ruan Wessels is deesdae in ’n heel ander gedaante op die ...
Ná byna twee dekades vir Reynardt Hugo en agt jaar vir Melinda Viljoen het die tyd aangebreek om die deure van ...
Volgens die Ongeluk-en-voorval-ondersoekeenheid het die vliegtuig se enjin uitgesny, wat genoodsaak het dat dit ’n gedwonge landing sowat 250 m wes van die drempel van aanloopbaan 17 moes uitvoer.
Wanneer markte vir lank swak presteer, is die eerste reaksie dikwels om alles te verkoop en verdere verliese te probeer keer, ...